BuiltWithNOF
Mimi van Zyl

Mimi (Maria Elizabeth Helena) van Zyl (du Plessis)

18 Junie 1920 - 2 Julie 2008

Weduwee van Hennie (Jan Hendrik Marthinus) van Zyl oorlede 6 Julie 1974 te Windhoek.

Voorheen van Starkeylaan Waverley Pretoria, Port Elizabeth, Windhoek, Muckleneuk Lanterns Sunnyside Pretoria en Serenityverpleeginrigting Randburg.

Word oorleef deur kinders Johan van Zyl, Christa en eggenoot Ian Roberts, kleinkinders Hugh en eggenote Siobhan Roberts, Conrad, Albert en Lindi van Zyl, agter-kleinkinders Taliesyn, Cassidy, Kieran en Tristan Roberts.

Kontak i.v.m met gedenkdiens ens.:
Christa Roberts 072 807 6495 of Johan van Zyl johan@jvz.co.za
of besoek
http://www.jvz.co.za/html/mimi_van_zyl.html

Gedenkdiens word in Pretoria gehou in die NG Kerk Bronberg Sunnyside Pretoria, Dinsdagoggend 8 Julie 2008 om 10:30. Die kerk is op die oostelike punt van Esselenstraat geleŽ, in Bourkestraat.

Mamafoto50
[Home] [Mimi van Zyl] [60]